Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lang wag vir dié hof nog nie verby
Ten spyte van wetteloosheid wat daagliks in die strate van Paarl en Wellington plaasvind en talle munisipale ordonnansies en verkeersreëls wat openlik oortree word, is die lang beplande munisipale hof in die Paarl steeds nie volkome aan die gang nie.
-
Culpable homicide cases are in a pickle
“How is any of this justice?” This was a burning question asked by Divine Swartz following the death of her son Imitha in December.
-
Armand wys sy talent
Die oud-Boishaaier Armand Barnard is ’n man van vele talente. Dié kêrel van die Paarl is te sien in ’n nuwe televisiereeks en werk hard om lewe in sy eerste musiekalbum te blaas.
-
Jesse ná twee maande veilig tuis
Trane van blydskap het gevloei toe die Bezuidenhout-gesin van Noorder-Paarl ná twee maande hul geliefde Jesse teruggevind het.
-
Verdrinking ruk skoolgemeenskap
’n Skrander seun het Sondag verdrink nadat hy en vriende in ’n dam aan die voet van die Du Toitskloofpas geswem het.
-
All action: 23 arrested
Over the weekend between 28 and 30 January a total of 23 arrests were performed by Paarl police in conjunction with various other departments.
-
Suzuki-verkoopsukses
Suzuki verpletter al sy eie vernaamste rekords in een maand:. Top-3-posisie vir Suzuki met nuwe verkoopsrekord. Suzuki Swift word die eerste model waarvan meer as 1 000 eenhede in een maand verkoop word. Alle handelaars oortref hul teikens met ’n…
-
Berg estuary is 28th wetlands
As the world marked World Wetlands Day 2022 last week, South Africa celebrated the declaration of its 28th wetland of international importance.
-
Polisie steeds op soek na vermeende baba-verberger
Wellington-polisie se stasiebevelvoerder, kol. Johan Barkhuizen, sê hulle is steeds op soek na die verdagte wat verlede jaar die geboorte van ’n babaseuntjie vroeg in November verberg het.
-





