Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Unique auction hits Paarl
Old Johannesburg Warehouse Auctioneers continue to surprise. Tomorrow (4 March) there is a clubhouse and office evacuation auction online.
-
-
Vrae nadat seun raaiselagtig sterf
’n Gesin van die Paarl soek antwoorde nadat hul 18-jarige seun skielik siek geword en binne dae gesterf het.
-
DM neem self die toerismeleisels op
Dit is nou amptelik – die Drakenstein-munisipaliteit gaan self die leisels van toerisme in die vallei oorneem.
-
Oud-Gimmie sou raad in hof pak
’n Oud-Gimmie Du Toit Genis (29), is verlig nadat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) uiteindelik sy honneursgraad-sertifikaat aanvaar het wat hom nou amptelik toelaat om as gesondheidswerker te kan registreer.
-
Weltevrede kry twee nuwe onnies by
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het verlede Woensdag met Weltevrede Sekondêr samesprekings gehou nadat ouers en leerders die skool vroeg die vorige dag gesluit het.
-
Drakenstein-plaaswag pronk met nuwe brandweerwa
Die Drakenstein-plaaswag (DFW) pronk vir die volgende drie maande nie net met ’n moderne 4×4- brandweerwa nie, maar sal ook sy goeie werk verder en vinniger kan voortsit wat brandbestryding in die vallei betref.
-
Enjoy music line-up in Riebeek-Kasteel
From the swamps of the Mississippi Delta to the juke joints of Memphis, the Grand Ole Opry in Nashville to the folk explosion of Upstate New York comes the fascinating story of American music – told in the Swartland town…
-
-
Ruk jou reg met lekker melktert!
Almal ken dit alte goed – daardie lomerigheid wat in die namiddag by ’n kantoor instap, sy baadjie uittrek en dit nonchalant om jou skouers gooi terwyl hy met ’n vet grinnik in jou oor fluister: “Nee wat, jy kan…






