Die nooddienste (EMS) het Woensdagoggend omstreek 07:45 omgesien na 16 passasiers van ’n minibus-taxi wat omgeslaan het. Die ongeluk het by die afrit van die N1 na Jan van Riebeeckrylaan gebeur. Die bestuurder van die taxi het glo beheer oor die volgepakte voertuig verloor en dit het omgeslaan. Vier vroulike passasiers is ernstig beseer. Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose bestuur.Foto: Charl Williams


Vol taxi slaan om

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article