Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
100 potte prut dié naweek
Die Drakenstein-vallei kan die naweek gereed staan vir ’n wêreldrekord vir potjiekos wat Mark Maingard wil opstel.
-
-
-
Belasting en toerisme word bespreek
Die Paarl-belastingbetalersvereniging hou sy jaarvergadering Woensdag 23 Maart om 17:30 by die De Poort-sentrum in Turkstraat.
-
Klopjag suksesvol
Paarl-Oos se polisie het die afgelope Vrydag 11 verdagtes in ’n opsporingsoptrede in hegtenis geneem. Die verdagtes is weens verskeie sake gesoek.
-
Paarl sees an increase in crime
The crime statistics for the third quarter of the 2021-’22 financial year were recently released by national police minister Bheki Cele. The statistics focus on crimes that took place between October and December 2021.
-
Munisipaliteit besoek afgeskeepte rusplek
Amptenare van Drakenstein-munisipaliteit het onlangs die verwaarloosde historiese begraafplaas aan die voet van Paarlberg besoek.
-
Om te swem of nie te swem
Verlede week op die maandelikse munisipale raadsvergadering van die Drakenstein-munisipaliteit het die Vryheidsfront Plus (VF Plus) weer probeer om die raad te oortuig dat die Bergrivier en die gebruik daarvan in diepte bespreek moet word, maar hul t
-
Bread company plugs ‘kasi’ pride
When the coronavirus pandemic emerged it did not spare any community or society and rapidly caused devastating socio-economic circumstances. Yet community members came out in numbers to feed, protect, support and serve one another. This community act
-
Two men brutally murdered in Wellington
“On arrival at the scene, a man was found lying in the street with multiple open head wounds. The officer also found a stick with nails stuck in it near the body.”.



