Mark Maingard van Outside the Bowl Africa staan gereed om Saterdag ’n aanslag op die Potjiekos-wêreldrekord te maak. Die plan is om die meeste potte kos op een slag te maak. Dit is alles vir liefdadigheid. Lees die berig op bl. 3. Foto: Heleen Rossouw