Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kragverhogings kan skok
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het onlangs laat hoor dat hy slegs ’n tariefverhoging van 9,61% aan Eskom goedkeur – nie die 20,5% wat Eskom wou hê nie – maar selfs dié goedkeuring gaan ’n groot gat in verbruikers se sakke…
-
Man sterf tydens kabeldiefstal
’n Vermeende kabeldief van Paarl-Oos het die afgelope naweek ’n bloutjie geloop toe hy doodgeskok is terwyl hy na bewering ’n elektriese kabel wou steel.
-
Raadslede dalk só vergoed
Die instelling van prestasiebestuur- en aanspreeklikheid-gebaseerde vergoeding wink moontlik vir raadslede, burgemeesters en Speakers nadat dié voorstel deur die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) op verlede week se kongres ter taf
-
Wanted: R45 hit and run killer still on the lam
Paarl police is asking the help of the public to identify and trace the driver responsible for a culpable homicide.
-
Organisasie leer jonges oor gehoorverlies
Die Hear X-Foundation het verlede Donderdag ter viering van Wêreldgehoordag visie- en gehoorsiftingstoetse vir ’n groep leerders by Orleansvale Primêr gedoen.
-
Hospitals to tackle surgical backlogs
Western Cape Health Minister Nomafrench Mbombo confirmed all hospitals in the province had resumed normal functioning and have re-escalated their services. This decision is critical for their post-Covid recovery efforts and will allow the health sect
-
Munisipaliteit help met gevaarlike afval soos dié
Min mense is daarvan bewus dat sekere produkte soos ou batterye, stukkende rekenaars en skadelike huishoudelike afvalstowwe nie in jou munisipale vullishouer hoort nie.
-
-
Inwoners al raadop oor klipgooiers
Inwoners van die Klein Drakenstein-gemeenskap is raadop oor die gereelde tendens van klipgooiery vanaf brûe op die N1 by die Paarl, veral in die omgewing van die Sonstraal-afrit.
-
Former employee unhappy
A former security guard of Vetus Schola K9 & Training Pty Ltd approached Paarl Post with allegations against the firm relating to provident fund pay-out issues.


