Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Embracing
On Saturday 30 April the Fair Trade City of Drakenstein plans to celebrate World Fair Trade Day 2022 in collaboration with the World Fair Trade Organisation Africa and Middle East at the Paarl Arboretum.
-
Nooddienswerkers kort nou polisiebegeleiding
Weens geweld en aggressiewe optrede teenoor nooddienswerkers mag metro-ambulanse nie gebiede soos Chicago in die Paarl-Oos sonder polisiebegeleiding betree nie.
-
Inisiatief gemik op meisies en vroue
’n Jong vrou van Wellington se passie vir menseregte en die bemagtiging van vroue het haar gedruk om ’n inisiatief vir sanitêre doekies met haar vriendinne te begin.
-
Trou-tradisies ná die pandemie
Trou-tradisies met al hul tierlantyntjies, honderde gaste en deftige spoggerigheid is só pre-pandemie.
-
-
Unknown man’s body needs to be identified
Paarl police are in need of the public’s help to identify an unknown African man whose body was found on Saturday (23 April) on the Old Du Toit’s Kloof Pass road.
-
Paarl-trompoppies op pad na Pole
Die Paarl is trots op vier trompoppie-lede van die dorp wat vir die nasionale span gekies is.
-
Duif-ertjies kan mens én dier voed
’n MSc-graduandus van die Universiteit Stellenbosch, Carla de Beer van Ceres, is op ’n missie om mense meer bewus te maak van duif-ertjies, een van die wêreld se vele sogenaamde “weesgewasse”.
-
Reuse daggaplaas ontdek in Paarl
Die polisie het vandag toegeslaan op miljoene rande se onwettige verwerkte en onverwerkte dagga, op wat oënskynlik ’n dagga bewerkingsplaas in Klein Drakenstein, Paarl, is.
-







