Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wild West-type road rage in Paarl North
A middle-aged man appeared in the Paarl Magistrates’ Court on Monday following what can only be described as an aggressive road-rage incident.
-
Wellingtonners kweek die groot, groter, groente
O gatta patatta! Is daar iets in Wellington se water?.
-
-
Help só vandalisme, inbrake by skole stop
Jaar in en jaar uit teiken misdadigers onophoudelik skole in Drakenstein. Die plekke van onderrig word só gevandaliseer en besteel dat die skole nie meer kan byhou om die skade finansieel te dek nie. Die hartseerste hiervan is dat leerders…
-
Polisiebeamptes trek verdagtes vas
Die Paarl-Oos-polisie het die afgelope week hul hande vol gehad met inhegtenisnemings.
-
Take a walk to remember
Drakenstein Palliative Hospice (DPH) will once again host the “Walk to Remember” event on Saturday 21 May at the Arboretum in Paarl after two years’ absence from the calendar due to Covid-19.
-
Afrikadag by ATM gevier
Om opnuut klem te lê op die Afrika in Afrika(ans) gaan die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se viering van Afrikadag op Woensdag 25 Mei op die wedersydse invloed tussen Afrikatale en Afrikaans fokus.
-
Uiteindelik op die sakelys
Frustrasie onder private kontrakteurs van die Waste Management Association (WMA) het effens bedaar nadat ’n mislukte poging om stortingstariewe met die plaaslike munisipaliteit te bespreek, uiteindelik met ’n opvolgvergadering reggestel is.
-
Grootskaalse bedrog by verkeer bekyk
Grootskaalse bedrog is besig om by die Drakenstein-munisiplaiteit se Daljosafat-verkeerssentrum te ontrafel.
-
Paarl-boorling skryf weer
Die bekroonde skrywer en boorling van Paarl Kirby van der Merwe stel Vrydag 27 Mei sy jongste roman Eugene by ’n gratis geleentheid in samewerking met die Historium Trust en NB-uitgewers by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bekend.



