Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Krummels’ is hartskos
Die Paarlse skrywer en oudjoernalis Emile Joubert se jongste bundel is suiwer hartskos, met nostalgiese herinneringe van sy jeug en wedervaringe as jongman op soek na sy volgende maaltyd.
-
-
-
Wie steel Paarlberg se Meulstroom se water ?
In die Paarl loop die Meulstroom sedert menseheugenis van bo op Paarlberg tot onder by Meulstraat en dan verder aan tot by die Bergrivier. En dan natuurlik see toe.
-
Three jailed for seven years
Three men accused of charges related to theft have been sentenced to prison in the Paarl Magistrates’ Court last week.
-
All welcome at Paarl SPCA AGM on Saturday
The Annual General Meeting of the SPCA Paarl will be held on Saturday 2 July at the SPCA premises in Paarl South at 11:30.
-
Rowers teiken dierehospitaal
In die denke van ’n dief is daar hope sagte teikens om diefstal of gewapende roof te pleeg, maar ses verdagtes het Wellingtonners op ’n stil Sondag stomgeslaan toe hulle op die dierehospitaal toeslaan.
-
Vliegtuig stort neer voor motoriste
Motoriste op die R44 buite Stellenbosch, het Woensdagoggend ’n ligtevliegtuig op die pad sien neerdaal nadat die enjin vermoedelik die gees gegee het.
-
DM skryf al R41 miljoen af
As deel van Drakenstein-munisipaliteit se beleid van afskrywing van oninbare skuld, het die munisipaliteit teen 30 April vanjaar R41 miljoen afgeskryf.
-
ATM trotse deel van Paarl
As ’n gebore Paarliet en ’n toergids wat in historiese toere spesialiseer, is om die storie van die ontstaan van Afrikaans met besoekers te deel vir my die hoogtepunt van enige toer.






