Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Net drie ten gunste van begroting
Slegs drie politieke partye het Maandag ten gunste van die 2022-’23-begroting en verhoogde tariewe gestem; al die ander partye was nie gelukkig daarmee nie.
-
2023-skooljaar se toelatings bekend
Die uitslag vir die Wes-Kaapse 2023-skoolaansoeke het van 27 Mei op die toelatingswebwerf van die provinsie se onderwysdepartement begin verskyn.
-
Spesiale erediens kom
’n Spesiale Suid-Afrikaanse Weermag-vereniging (SAWV) -erediens ter ere van uniformdraers in die Boland word op 12 Junie in die Toringkerk in die Paarl gehou.
-
‘Krummels’ is hartskos
Die Paarlse skrywer en oudjoernalis Emile Joubert se jongste bundel is suiwer hartskos, met nostalgiese herinneringe van sy jeug en wedervaringe as jongman op soek na sy volgende maaltyd.
-
-
-
Wie steel Paarlberg se Meulstroom se water ?
In die Paarl loop die Meulstroom sedert menseheugenis van bo op Paarlberg tot onder by Meulstraat en dan verder aan tot by die Bergrivier. En dan natuurlik see toe.
-
Three jailed for seven years
Three men accused of charges related to theft have been sentenced to prison in the Paarl Magistrates’ Court last week.
-
All welcome at Paarl SPCA AGM on Saturday
The Annual General Meeting of the SPCA Paarl will be held on Saturday 2 July at the SPCA premises in Paarl South at 11:30.




