Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Suzuki: Goed, beter, Baleno . . .
Die opgeknapte Suzuki Baleno het in Suid-Afrika geland – met ’n vars en fris voorkoms en ’n beginprys effens laer as voorheen.
-
Cyril sê ATM se naam bly
President Cyril Ramaphosa het verlede Vrydag in die parlement gesê daar is geen voorneme om die Afrikaanse Taalmonument en -museum se naam te verander nie.
-
Group impacts girls’ problem
Learners at Ebenezer Primary now have free access to sanitary towels at the school. This comes after the I Am For Her Foundation recently installed a sanitary towel machine at the school.
-
Couple murdered in Mbekweni
Yet another murder scene revealed the beaten, lifeless bodies of a woman and a man in Mbekweni on Saturday morning.
-
Toerismeburo glo nou bergplek
Wellingtonners toon baie trots vir hul dorp, sowel as pogings om plaaslike toerismeaanbiedings te bemark en te beklemtoon. Ongelukkig blyk dit die ou Toerismeburo-kantoor dien deesdae eerder as pakplek vir die Drakenstein-munisipaliteit.
-
-
Wat het met Simoné gebeur?
Die raaiselagtige dood van ’n 24-jarige Paarliet vroeër vanjaar laat die gesin met meer vrae nadat sy glo deur ’n man of groep mans gejaag is.
-
Brandbestryders moet vuur en vlam oor beroep wees
So, jy is in matriek en wil graag ná skool ’n brandbestryder word.
-
Ouerskap ‘is ’n geskenk’
Vaderskap het ’n nuwe lig gebring in die lewe van die bekroonde joernalis Ivor Price. In sy suksesvolle loopbaan het hy al baie rolle aangeneem, onder meer radio-omroeper en televisie-aanbieder, maar niks kan vergelyk word met sy rol as pappa…










