Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Wat het met Simoné gebeur?
Die raaiselagtige dood van ’n 24-jarige Paarliet vroeër vanjaar laat die gesin met meer vrae nadat sy glo deur ’n man of groep mans gejaag is.
-
Brandbestryders moet vuur en vlam oor beroep wees
So, jy is in matriek en wil graag ná skool ’n brandbestryder word.
-
Ouerskap ‘is ’n geskenk’
Vaderskap het ’n nuwe lig gebring in die lewe van die bekroonde joernalis Ivor Price. In sy suksesvolle loopbaan het hy al baie rolle aangeneem, onder meer radio-omroeper en televisie-aanbieder, maar niks kan vergelyk word met sy rol as pappa…
-
Skoolbus kantel ná reën in Sonstraalpad
Die Kaap van Storms het die afgelope week behoorlik sy naam gestand gedoen toe hewige reën, wind en koue die gebied getref het.
-
Drie moorde, een kaping in Paarl-Oos
Paarl-Oos-polisie het ’n besige naweek agter die rug met een kaping en drie moorde wat aangemeld is. Volgens kol. Mzimkulu Jack, die vispol-hoof van Paarl-Oos-polisie, het ’n vrou Saterdag haar vriendin in Siyahlalastraat gaan aflaai toe twee onbeken
-
Both a thief and a prosecutor brought to book
A prosecuter at the Stellenbosch Magistrate’s Court was released on R1 000 bail after being charged with assaulting his ex-girlfriend, while an alleged thief, Morné du Plessis, was remanded into custody until 23 June.
-
DIY water meter readings now online through portal
Drakenstein residents can now log their own monthly water meter readings through the Municipality’s online meter reading portal.
-
R88 million+ to manage waste
The management of the Wellington landfill site will soon be outsourced after Drakenstein Municipality recently approved the recommendation to award a tender of more than R88 million for the management of the landfill site.
-
Vier verdagtes kom voor ná moord op Paarlse tiener
Die vier verdagtes wat aangekla is weens die moord op die Paarlse tiener Hashiem Solomon het onlangs in die hooggeregshof voorgekom.





