Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Is jy ‘n Bok vir sports?
Saterdag sien die eerste groot internasionale rugby-toets voor ‘n volskaalse skare weer, wanneer Springbokke die Drake aanpak op Loftus Versfeld in Pretoria. En ons soek die Drakenstein-vallei se grootste Bok-ondersteuner!
-
Een sterf, talle beseer in taxi ongeluk
Een persoon is dood en nog 15 beseer toe ‘n volgelaaide minibus-taxi op die N1 gerol het buite die Paarl.
-
Ma glo deur seun in Newton vermoor
‘n Seun wat aan ‘n geestesversteuring ly het Woensdag glo sy eie ma koelbloedig in St. Georgessingel in Vanwyksvlei buite Wellington vermoor.
-
Voëlgriep groot bedreiging vir eierboere
Die hoenderbedryf word steeds deur gevalle van voëlgriep bedreig, lui die amptelike verklaring van die DA se Wes-Kaapse landbouwoordvoerder.
-
-
Bainskloofpas eindelik weer oop
Die Bainskloofpas is uiteindelik weer oop nadat jare lange herstelwerk op dié pragtige pas uiteindelik voltooi is.
-
Petroljoggie groet sy gemeenskap ná dekades
Brandstofverbruikers in Wellington sal die warm glimlag en gewillige hande van dié getroue Shell-petroljoggie nog lank onthou.
-









