Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Vergaderings om die beurt Engels
Paarl Post het die afgelope paar maande verskeie klagtes oor die Drakenstein-munisipaliteit wat hoofsaaklik in Engels kommunikeer, ontvang.
-
-
-
Is ons eikebome dalk in gevaar?
Die historiese eikebome van die Paarl is maar net van die bome wat verwoesting in die gesig staar – dit danksy ’n piepklein indringergogga wat sy verskyning in die Wes-Kaap gemaak het.
-
Prof. Thuli wys vroue hul waarde
Women know their worth. Dit was die tema van ’n suksesvolle dag van vrouebemagtiging, gereël deur die alumni van die Hoërskool Bergrivier in Wellington.
-
Twee gewapende rooftogte in die Paarl-middedorp
Twee vroue was die week in Paarl se middedorp slagoffers van gewapende rooftogte.
-
-
Vier Wêreld-sjokoladedag
Wat kan nou lekkerder wees as ‘n knetterende vuur en ‘n beker soet, warmsjokelade drankie of ‘n paar blokkies donker sjokolade om die dag se koue af te weer?
-
Eskom staking verby na lone ooreenkoms
Eskom het vanmiddag aangekondig dat hy vanmiddag ‘n ooreenkoms bereik het oor die 2022-loongesprekke met die drie vakbonde.







