Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Covid-19 laat baie depressief
Angstigheid, stres en depressie blyk slegs van die gevolge te wees wat die Covid-inperking en pandemie gelaat het.
-
-
Net twaalf gevalle van Covid-19 in Drakenstein
Teen Dinsdag 12 Julie was daar volgens die Wes-Kaapse regering se gesondheidsafdeling slegs 12 aktiewe Covid-19 gevalle in die Drakenstein nadat 1 022 mense hier sedert die aanvang van die pandemie as gevolg van Covid-19 gesterf het.
-
-
Nie een ontsnap toe DKD-bus bots
Tronkbewaarders het verlede Dinsdagmiddag omtrent hul hande vol gehad toe ’n bus met 51 gevangenes teen ’n Ford Fiesta naby die Daljosafat-verkeersentrum in Groenheuwel gebots het.
-
-
Gerekende polisiebeampte sterf ná siekte
Die Groot Drakenstein-polisie is ’n goeie beampte armer. AO Victor Saal het Saterdag (16 Julie) ná ’n lang siekte gesterf.
-








