Die bekende Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr tree vroeg in volgende jaar in die Paarl op. Steve sing by die amfiteater op Paarlberg en die eerste vertoning is reeds uitverkoop. Die vertonings vind op 4 en 5 Februarie 2023 plaas. Kaartjies is steeds beskikbaar vir die vertoning van 5 Februarie 2023 by iTickets.co.za en wissel tussen R120 en R220 per kaartjie.