Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nagskuiling nou eers in lente oop
Maande is verby sedert die Drakenstein-munisipaliteit (DM) aangekondig het dat die Wellington-nagskuiling teen Maart vanjaar in gebruik geneem sou word.
-
Vrou (75) beroof en aangerand
’n Huisrooftog het verlede Dinsdag in ’n wrede aanval ontaard toe ’n 75-jarige-vrou die rower in die gang van haar huis in Nelstraat, Wellington, betrap het.
-
Van Rooyen (24) verlate gevind
“Die polisie kan bevestig dat die oorledene, Ruan van Rooyen (24), met hul aankoms alleen op die ongelukstoneel gevind is. ’n Saak van strafbare manslag word ondersoek.”.
-
Dane Tatts-saak ’n ‘emosionele wipplank’
Dit is vanjaar agt jaar sedert die 24-jarige tatoeëerkunstenaar Dane Frolicks, oftewel Dane Tatts, voor sy huis koelbloedig doodgeskiet is en die saak draai nog steeds in die Paarl-streekshof.
-
Groentetuin help leerders opvoed
Die omgewingsklub van die Noorder-Paarl Hoërskool het verlede Woensdag ’n groentetuin by die skool aangelê waarvan die leerders binnekort self van die oes sal geniet.
-
Skok toe man skielik by nagskuiling sterf
Inwoners van The Haven-nagskuiling in Paarl was verlede Donderdagaand (14 Julie) erg geskok toe een van hul mede-inwoners skielik dood is.
-
De Poort: Light at the end of the (long) tunnel?
After years of uncertainty and lack of direction, there may be light at the end of the tunnel in the near future for Paarls’ white elephant, De Poort Historical Village.
-
-
-









