In ’n gesamentlike Mandeladag-poging het Deon van Aardt van die niewinsgewende organisasie Life Support en Neil’s-begrafnisdienste gesorg vir heerlike potte warm kos wat hulle aan die gemeenskap van Klein Nederburg en Lantana uitgedeel het. Bo is Deon (agter, derde van regs) saam met sy vrou René (regs van hom) en Neil Marquard (links) van Neil’s-begrafnisdienste, saam met nog helpers en lede van die gemeenskap wat bederf is met ’n lekker koppie tuisgemaakte potjiekos.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Lekker warm sop!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article