Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
In memory of the fallen firefighters of the district
In memory of the fallen firefighters of the district
-
Werker wen saak teen DM
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het verlede week in die guns van ’n landelike werker beslis nadat hy Drakenstein-munisipaliteit hof toe geneem het.
-
-
-
Taalmuseum vier Taaldag met gesprek wat prikkel
Die Afrikaanse Taalmuseum en – monument (ATM) se gewilde Taaldagviering fokus vanjaar, via ’n gratis paneelgesprek Vrydag 12 Augustus, op die beroemde skrywer C.J. Langenhoven se berugte bewering dat Afrikaans die enigste “witmenstaal” is wat buite E
-
Paarl-waterfront weer in die oog
Die jongste openbare eiendomme in die Paarl, wat die Drakenstein-munisipaliteit beoog om aan geskikte kandidate te verhuur, is die Parys-sportterrein asook ’n gedeelte van die Paarl-arboretum.
-
Winterreën hier, maar damme nie juis voller
Dis dalk winter en hier en daar reën dit, maar Wes-Kapenaars word steeds aangemoedig om minder water te verbruik met die damvlakke wat oor groot dele heelwat laer as ’n jaar gelede is en ondergemiddelde reënval wat verwag word.
-
Paarl artist’s work celebrates SA women on the move
Paarl artist’s work celebrates SA women on the move
-
Khoekhoen-Afrikaans met uitstalling belig
In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in die Groen Galery aan.
-



