Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sokker: omroeper vertel van sy besoek aan Doha
Die amptelike aftelling na Fifa se Wêreldbeker-sokkertoernooi (WB) vanjaar het begin met die wêreld se grootste sporttoernooi wat binne minder as twee maande in Katar afskop.
-
Beleef die kunste
Die 11de Tuin van Digters vind vanjaar plaas Vrydag 7 en Saterdag 8 Oktober by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Martelize wys haar braaislag!
Bekende radio-omroeper en geliefde Paarliet, Martelize Brink het so pas haar jongste boek bekendgestel. En die keer wys die blondine haar slag om die braaivuur.
-
Herwinning in vallei goed op dreef, sê munisipaliteit
Inwoners van dele van sentrale Paarl het verlede Woensdag met groot kommer gesien hoe hul herwinningsakke deur ’n gewone munisipale verwydersingsvragmotor saam met gewone rommel opgelaai en weggery word.
-
-
-
Dis weer tyd vir volmaanpiekniek
Een ding waarvoor beurtkrag wel goed is, is om die volmaan en naghemel op ’n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg te bewonder.
-
Come enjoy stoep sessions
Wind down the weekend at Nederburg’s Sunday Stoep Sessions, presented from October until April at the wine farm’s The Manor eatery.
-
TV-diewe gesoek
Die Paarl-Oos-polisie is op soek na verdagtes wat Sondag ’n platskerm-TV-stel van ’n bakkie in Chicago gesteel het.
-
Bendegeweld: Man (32) 2 keer geskiet
Bendeverwante geweld het die afgelope naweek die lewe van ’n Wellingtonner Jenojoey Fredericks (32) geëis nadat hy Saterdag om 20:30 op die hoek van Arend- en Pelikaanstraat geskiet is.




