Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl en Wellington vier erfenis, wyn by Cape Wine
Paarl- en Wellington Wynroetes het die afgelope week met die beste van die vallei gespog en internasionale wynkopers en media by die gesogte Grande Roche-hotel in die Paarl onthaal.
-
-
Ongeluk eis vier lewens op R44
Vier mense is Saterdagaand dood in ‘n ongeluk op die R44 terwyl hulle onderweg was na Mediclinic Vergelegen in Somerset-Wes.
-
Fase 2 beurtkrag word ingestel
Die nasionale kragvoorsiener, Eskom, het Sondag aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf Maandag (10 Oktober) tot Woensdag (12 Oktober) geïmplementeer sal word.
-
Vier deel Winnie Rust-prys
Die Winnie Rust-prys vir die Wellington Vrou van die Jaar vir 2022 is bekend en is toegeken aan vier vroue wat gesamentlik dié eerbewys vier.
-
Jana (20) maak naam op kassie op kykNET se Fraksie
Van die skoolbanke van Hugenote Hoërskool bevind Jana Malan haarself deesdae op die akteurstoel agter die skerms van ’n nuwe televisiereeks, Fraksie op kykNET.
-
German tourists blocked at Cape Town International Airport reunited with family
A German mother’s dream holiday became a nightmare when she and her family landed at Cape Town International Airport (CTIA), only to be greeted by hostile immigration officials who detained her and her 1-year-old daughter in the airport holding cells
-
Vermaaklikheidkalender: Foreigner, fopdossers en volmaanpieknieks
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hou sy eerste volmaanpiekniek van die seisoen hierdie Saterdag (17:00 en 22:00). ’n Gratis begeleide toer vind plaas om 18:30. Gaste is welkom om hul eie eet-en drinkgoed (geen glas) te bring of vooraf ’n…
-
Dra jou blommekroon met trots
Maak die tuin nat, snoei die struike en begin solank die partytjiespyskaart beplan – Tuindag 2022 breek Sondag 9 Oktober aan en alle Suid-Afrikaners word genooi om dit te vier en met hul pragtige groen ruimtes te spog.
-










