Dit blyk die Drakenstein-munisipaliteit skeep die sentrale gebied van die Paarl af. Só sê ’n bekommerde Paarl Post-leser, wat vandeesweek ’n foto ingestuur het van die grashellings langs Derksenstraat by die Paarl-kliniek, wat maande laas gesny is.Foto: Lesersfoto