Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spaar water: Wes-Kaapse damme begin weer opdroog
Die watervlakke in damme in die Wes-Kaap het die afgelope week verder gedaal, en nog uiters warm en winderige weer word voorspel.
-
JAN heads to Franschhoek
The South African renowned Michelin star chef Jan Hendrik van der Westhuizen’s new seasonal restaurant in Franschhoek opens this week, and after only a week since the news of this new venture spread the restaurant is almost fully booked.
-
Verhoordatum vir vrugteboeresaak bekend
Jan (JT) Basson en John Woest sal van 30 Oktober tot 30 November 2023 amptelik verhoor word vir die moord op ’n vrugtesmous, wat verlede jaar met ’n haelgeweer op die Sonstraal-pad doodgeskiet is.
-
Man arrested for Hungry Lion robbery
Siphamandla Madikane (28) was arrested at the weekend after allegedly holding up workers at the Hungry Lion fast food outlet at the entrance to Mbekweni on Friday morning.
-
Inwoners kla oor dié plae
’n Inwoner van Wellington het onlangs sy misnoeë uitgespreek teenoor die plaaslike regering wat volgens hom die pesbeheerdiens in die breë gemeenskap gestaak het.
-
-
Einde in sig vir moordsaak
Die moordsaak van Chanel du Toit van Franschhoek is verlede Vrydag weer in die Kaapse streekhof voortgesit. Die saak draal al vir meer as 12 jaar in die hof.
-
-
Syfers skets somber prentjie
Bheki Cele, die minister van polisie, het verlede Woensdag (23 November) die misdaadstatistieke vir die tweede kwartaal van 2022-’23 aangekondig – kort voor die begin van die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
-
Kopseer ná nommerplaat-kloning
’n Inwoner van die Paarl is briesend omdat haar kar, wat sy al langer as vyftien jaar besit, se registrasienommer gekloon is.









