Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Crimewatch
Paarl-polisie het in ’n roetinepatrollie twee verdagtes in hegtenis geneem met ’n reuse-hoeveelheid dagga in hul besit. Die verdagtes is betrap terwyl hulle verseëlde daggasakke van ’n vragmotor na ’n Quantum-minibus oorgelaai het. Daar is op altesaa
-
-
Nuwe kliniek in Gouda nou oop
Die splinternuwe Gouda-kliniek het op Vrydag 1 Desember sy deure in Malvastraat geopen.
-
Pensioentrekker erg verneder deur ‘sekuriteitsman’ by supermark
’n Bekende bejaarde van Noorder-Paarl is onlangs deur ’n veiligheidsbeampte erg verneder en van diefstal beskuldig, en dit terwyl hy in sy rolstoel was.
-
Two youngsters hit by trucks last week
Nine-year-old Likuthi Gcwabe is fighting for his life after being run over by a truck in Klapmuts last week.
-
Drukgroep help gestremde vrou
’n Intellektueel gestremde vrou (23) is in Oktober na bewering wreed in Paarl-Oos verkrag, en nou veg die drukgroep Action Society vir geregtigheid om te seëvier.
-
Jong Paarliet dans hoofrol los
Die jong balletdanser Jannes Emmerich laat hom nie voorskryf deur die stereotiepes van die samelewing nie. Sy hart en siel bars met trots en passie vir ballet.
-
Voormalige kêrel verskyn in hof weens ontvoering
Die 23-jarige Elzaan Wagner is sowat drie weke gelede deur haar voormalige kêrel van ’n plaas in Agter-Paarl ontvoer.
-
E-leer kry groter vastrap in skole vir toekomsleer
Met die wêreld wat elke dag ontwikkel en verander is e-leer die toekoms van onderrig by skole. Terwyl daar ’n paar skole is wat reeds e-leer ingestel het, is daar nog skole wat dié manier van onderrig oorweeg.






