Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dis hoe dit is met Steve!
’n Herrie het ontstaan tussen die bestuur van die Afrikaanse Taalmonument (ATM), ’n geleentheidsorganiseerder en die nimlike Steve Hofmeyr oor die gebruik van die Amfiteater op Paarlberg.
-
Tienerseun gearresteer ná 10-jarige meisie se dood
’n 18-jarige verdagte is die afgelope week in hegtenis geneem nadat ’n 10-jarige meisie se lewelose liggaam in Mbekweni gevind is.
-
Western Cape Residents Warned of Online Housing Scams
The Western Cape Department of Human Settlements strongly urges residents to be aware of online housing scams that request you to pay for government housing assistance.
-
Man van Franschhoek reeds drie dae in see by die Strand vermis
’n Soektog duur vanoggend (7 Januarie) voort na ’n Franschhoekse man wat sedert Woensdag in die see by die Strand vermis geraak het.
-
Peter De Villiers terug as raadslid by Drakenstein
Peter de Villiers, die bekende voormalige Springbokrugbyafrigter, is terug in die politiek.
-
Skolekrieketfees spog vanjaar met 28 deelnemende skole en 54 spanne
Vanaf 6 tot 9 Januarie neem 54 Suid-Afrikaanse skolekrieketspanne aan die 2023 Höer Jongenskool (HJS) Paarl se Skolekrieketfees deel.
-
Dreading to be back at work: Consider these tips to revive the spark in your job
You used to like going to work (or, in the hybrid world, doing the work) and being inspired to solve problems. You used to thrive on that kind of drive.
-
Die volgende paar naweke gaan die hart van die Klopse klop by Athlone-stadion
Athlone-stadion in Kaapstad gaan hierdie naweek ’n fees van Kaaps wees wanneer die Klopse-kompetisies plaasvind. Dit kom na die baie suksesvolle Hollywoodbets Kaapstad-straatparade oor die Nuwejaar.
-
Polisie lê beslag op R400 000 se gesteelde koper
Polisielede van Paarl-Oos het gedurende ’n klopjag op ’n groot hoeveelheid vermoedelik gesteelde koperkabels afgekom.
-
Ligte reën ’n seën ná brand onder beheer gebring is
’n Groot ramp is afgeweer toe ’n verwoestende brand in sy sporte gestuit is.









