Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stank kom van brand by damme
Die stink reuk in die lug waaroor Paarliete en Wellingtonners vir ’n geruime tyd al kla, kom van ’n smeulende brand by die vuilwaterdamme by die Wellington-afvalwatersuiweringsaanleg.
-
Rubberkoeëls reën oor Rooiland
Betogers het Woensdag (gister) die strate ingevaar onderweg na Drakenstein-munisipaliteit se kantoorgebou in reaksie op ’n vurige geveg wat onder inwoners en munisipale magte oor onwettige besettings uitgebreek het.
-
Musiekfees met Kaapse geur
Van die Kaap se mees geliefde musikante en ’n paar talentvolle plaaslikes sal sorg dat die rugbyklub Young Gardens van die Paarl sy 75ste bestaansjaarvieringe beslis op ’n hoë noot begin.
-
Endler hosts Cape Chamber Music
The first programme of the Cape Chamber Music Collective 2023 season will feature the much loved Quintet for Clarinet and String Quartet in B minor Op. 115 by Brahms.
-
WDM-projek beskerm waterbronne
Die Weskus-distriksmunisipaliteit koördineer en bestuur jaarliks die Werk vir Water-projek in die Weskusstreek.
-
-
‘Ry beweeg amper nie’
Volgens ’n inwoner was verlede Donderdag (2 Februarie) al weer een van die vele dae waartydens diens by die plaaslike verkeersentrum teen ’n slakkepas geskied het.
-
-
Man (59) found dead on Dal Josaphat Road
The death of a 59-year-old man found on Dal Josaphat Road on Sunday is being investigated by Paarl police.
-
Twee in Paarl-Oos met dwelms aangekeer
Twee buitelanders is verlede Vrydag (3 Februarie) vir die besit van dwelms met ’n straatwaarde van R115 000 by ’n woonstelblok in New Orleans in Paarl-Oos in hegtenis geneem.







