Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gevangene sterf ná messtekery in tronk
Een gevangene is verlede Woensdagoggend (8 Februarie) by die Drakenstein Korrektiewe Sentrum noodlottig gewond nadat ’n groep gevangenes vier tronkbewaarders aangeval het.
-
SASSA-amptenaar en 9 ander vas vir bedrog
Ná ’n gesamentlike wetstoepassingsaksie deur SASSA en die Valke, op 13 Februarie in Malmesbury, is tien mense in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en korrupsie. Byna R2 miljoen is hier ter sprake.
-
Rockets-optrede ook ’n huldeblyk
Jerry Watt, die geliefde hoofkitaarspeler, stigterslid en leier van die alombekende groep The Rockets, is Donderdag 9 Februarie oorlede.
-
Mom does 2 World Cups
From hosting the 2022 FIFA Soccer World Cup in Qatar to showcasing the ICC Women’s T20 Cricket 2023 at Boland Cricket Stadium, Natasha Petersen is executing her passion for people, her love for cricket and her good taste in music…
-
Kragkrisis: SA burgers moet hul stem laat geld
Verlede week se langverwagte Staatsrede van die president, Cyril Ramaphosa, het weer eens groot reaksie uitgelok. Veral die nuus oor die ramptoestand weens die voortslepende kragkrisis is op almal se lippe.
-
Tiener sterf ná slangbyt
’n 17-jarige meisie van Gouda is Sondagmiddag oorlede nadat sy vermoedelik deur ’n Kaapse kobra gepik is.
-
-
Finansiële adviseurs skenk skoene vir die nuwe skooljaar
Die 60 leerders wat die aktiwiteite van die Hilltop Legacy Nasorg by Groenheuwel Primêr in Paarl-Oos meemaak, kon die nuwe skooljaar vanjaar behoorlik gestewel en gespoor ingaan.
-
Eddie maak reg vir sy groot afskud
Die sewe-en-dertigjarige Eddie Wallace van Wellington is te sien in die werklikheidsreeks Die groot afskud op VIA waarin hy en sy mededeelnemers probeer om gewig te verloor.
-
Paarlite to play Mosaval
The local ballet dancer Cleto van Rooi can tick off another highlight in his young dance career. Next month he will portray the acclaimed South African ballet dancer Dr Johaar Mosaval in the production Dreaming Dance in District Six: The…










