Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Stormskade nog nie herstel; reën laat pad meegee
Die afgelope naweek se reënbuie wat oor die vallei uitgesak het, het weer eens groot skade in Bougaardtstraat in Paarl-Oos aangerig.
-
HMS-avontuurklub op dreef
Die stig van ’n avontuurklub by die Hoër Meisieskool Paarl wakker nie net ’n sin vir avontuur by leerders aan nie, maar help ook om geestelike welstand en persoonlike groei te bevorder.
-
-
HAM hou kleurelopie
Huis Andrew Murray (HAM) in Wellington het Saterdag (4 Maart) die Fun Festival ter viering van sy 125ste bestaansjaar gehou. Die pret het douvoordag met die prettige kleurelopie begin. ’n Potjiekoskompetisie is gehou en kinders kon op die waterglybaa
-
Soektog volg ná twee in Smartie Town doodgeskiet is
Die Paarl-Oos-polisie is opsoek na die verdagtes wat betrokke was by ’n skietvoorval wat gistermiddag (Sondag) ’n tiener en 23-jarige man se lewens in Smartie Town, Paarl-Oos geëis het.
-
Crime trend: Solar panels are now being targeted
As criminals continue to shift and change their patterns and behaviour it is essential that homeowners keep up with trends and better ways to secure their homes, says Charnel Hattingh, Group Head of Marketing and Communications at Fidelity ADT.
-
Vehicles collide in middle of town
No injuries were reported in a collision between two vehicles on the corner of Optenhorst and Berlyn Streets in Paarl on Monday.
-
Accused in Lihle murder trial in court
The young man accused of the murder of 10-year-old of Lihle Zenzile from Mbekweni, a distant cousin of hers, made his second appearance in the Paarl Regional Court this past week.
-
Con Spirito nooi leerders na 2023-KKNK
Con Spirito, die kultuurvereniging wat al 21 jaar bestaan, neem vanjaar sy kunswedstryd na die KKNK.








