Huis Andrew Murray (HAM) in Wellington het Saterdag (4 Maart) die Fun Festival ter viering van sy 125ste bestaansjaar gehou. Die pret het douvoordag met die prettige kleurelopie begin. ’n Potjiekoskompetisie is gehou en kinders kon op die waterglybaan en springkastele baljaar.
HAM hou kleurelopie

HAM hou kleurelopie

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Tiener van Klein Nederburg Sekondêr sterf skielik
Die ontydige dood van die 17-jarige Damian Julies is soos 'n vuishou in die maag…
by
Chantelle Hartebeeston
-

Groot hartseer na jong student se dood in tref-en-trap op Robertson
Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap…
by
Lise Beyerson
-
Huis Andrew Murray word 120 jaar oud!
Saterdag 24 Februarie vier Huis Andrew Murray sy 120ste verjaardagfees.
by
Paarl Poston
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
