Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Reën laat boere, kwekers kopkrap
Die eienaardige reënbuie wat die afgelope paar maande oor die vallei uitsak, het al Kapenaars se dankbaarheid laat vloei, maar ook vele uitdagings oor vrugteboere se boorde gestort.
-
Albert Frost strums the blues at Old Mill
On Wednesday 8 April Albert Frost will perform at the Old Mill Theatre in Paarl.
-
Covid se impak op onderwys bekyk
Sedert die koronavirus die wêreld getref het, was die impak van die pandemie op die onderwyssektor enorm en is Suid-Afrikaanse onderwys ook op groot skaal hierdeur geraak.
-
Manhunt for motorcyclist follows hit-and-run on R301
The Cape Winelands Cycling group launched a manhunt today (Thursday) in tracking down a motorcyclist who allegedly hit a cyclist-in-training on the R301 in Paarl on Wednesday.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Voetganger op Jan van Riebeeck-rylaan omgery
’n Voetganger wat Dinsdag om 14:30 in Jan Van Riebeeck-rylaan deur ’n motor getref is, is spoedig deur nooddienste op die toneel behandel.
-
Rommel oorlog in die kleine kan oorwin word soos in Rwanda
Voortdurende klagtes oor onwettige rommelstrooiery is byna weekliks op die radar van Paarl Post, waarvan die mees onlangse klagte oor die rommelbedekte velde naby die Paarl-Oos-biblioteek is.
-
Ma en dogter altyd aan die kook
Om te kook kan baie ontspannend wees, maar wanneer jy jou ma se instruksies by die kospotte moet volg terwyl sy toekyk, is dit ’n hele ander storie.
-
-
Val de Vie help kanker beveg
Die Val de Vie-stigting het R100 000 aan Kansa Paarl geskenk wat ingesamel is tydens die 2023 Pink Polo.









