Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
VGK Hugenote verwelkom nuwe dominee Wildeman
Die VGK Hugenote het die afgelope naweek sy nuwe dominee, ds. Michael Wildeman, in die gemeente verwelkom.
-
Krematorium gesluit vir instandhoudingswerk
Instandhoudingswerk word dié week by die Drakenstein-krematorium in die Paarl voltooi nadat die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sy atmosferiese ondersoeke hier afgehandel het.
-
NGO in Wellington bied
Die nie-winsgewende organisasie Cape Access in Wellington bied gratis navorsings- en rekenaarklasse aan.
-
Proud motoring history displayed
A little Renault R8 Gordini of 1967 displayed next to the only South African built car to have scored points in two world championships, the LDS Ecosse Mk3, form part of a permanent display in the main hall of the…
-
Man kry opgeskorte vonnis ná diefstal
Toe ’n paar meubelstukke onlangs een vir een soos mis voor die son verdwyn by ’n plaas in Groot Drakenstein, het die plaasbestuurder onraad vermoed en die plaaslike polisie in kennis gestel.
-
Klipgooiery by Weltevrede Sekondêr laat leerders vol vrees
Leerders in Wellington vrees nou glad die skoolklok smiddae wanneer hulle deur die skoolhekke verdaag te midde van voortslepende geweld en klipgooi-gevegte onder seuns.
-
SA komedie met hart op kassie
Skuif reg vir Skaapboer, ’n plaaslike speelfilm en ’n komedie met hart en siel, wat in April op DStv BoxOffice sy première maak.
-
Klopse betoog teen geweld in Wellington
Kom reën, kom wind – die Klopse het Wellington se strate met hul instrumente op Saterdag (11 Maart) getrotseer in ’n protesaksie teen toenemende klipgooiery, geweld en intimidasie onder kinders en jong musikante in die dorp.
-
Friday market for local SMMEs
A few local businesses came together on Friday at the Paarl Civic Centre to showcase and sell their products as part of Drakenstein Municipality’s Fair Friday.








