Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cyclist is recovering well
The young cyclist whose spine was injured in a hit-and-run accident on the R301 last Wednesday (29 March), says he is doing well and on the hunt for the reckless motorcyclist still roaming free.
-
Vermiste man (61) veilig in Amstelhof gevind
“Ons is bly om aan te kondig dat die vermiste man, David Muller, veilig by sy suster se huis in Amstelhof gevind is,” só vertel die voorsitter van Paarl-Oos se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), Raymond Fransman.
-
Bejaarde man (61) sedert Woensdag in Paarl vermis
’n Wye soektog is Saterdagoggend deur owerhede in Paarl van stapel gestuur nadat ’n 61-jarige man David Muller Woensdagoggend (29 Maart) onder raaiselagtige omstandighede vermis geraak het.
-
-
-
Wilmi skryf prys vir biblioteek los
Die gr. 7-leerder Wilmi van Eeden van die Laerskool Courtrai het R25 000 vir haar skool se biblioteek gewen in die Letter to my library-kompetisie.
-
Maak die naweek al jou kerrievis
Een van die dae is dit weer Paasfees en daarmee hand aan hand, veral hier in die Kaap, beteken dit kerrie- of pekelvistyd.
-
Stormreën wys winter vroeg
Met verlede week se gure weer wat die vallei getref het, lyk dit asof winter vinniger as in ander jare nou reeds op pad is.
-
Klapmuts vol hoop en bou op suksesse
Die Klapmuts Ontwikkelingsforum, in samewerking met die Stellenbosch-gebaseerde maatskappy sonder winsbejag Ranyaka Community Transformation en Stellenbosch Brug, het Vrydag 24 Maart hul eerste Klapmuts Investment Circle-geleentheid aangebied.
-









