Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sorgfasiliteit se deure sluit
Die Drakenstein intermediêre sorgfasiliteit, voorheen bekend as Luthando, is een van ’n paar intermediêre sorgfasiliteite in die Wes-Kaap wat binnekort sy deure sal sluit.
-
Bethel Congregational hou kruisoptog
Die Paarl Post wil hiermee ’n regstelling maak oor die “VGK hou tradisionele kruisoptog”-fotoplasing in verlede week se uitgawe van 13 April. Ds. Danny George het intussen bevestig dat die optog eerder deur die Bethel Congregational Church in Paarl u
-
‘Magda Louw’ nou op verhoog
Daar is goeie nuus vir aanhangers van die komediereeks Magda Louw wat onlangs op kykNET tot ’n einde geloop het. Magda maak binnekort weer ’n buiging op die teaterverhoog!.
-
Klipgooiery begin alweer
Klipgooiery het verlede Donderdag (13 April) weer in Wellington kop uitgesteek toe ’n waarskuwing op ’n plaaslike Facebook-groep gedeel is oor ’n voorval by die daghospitaal in Van Wyksvlei.
-
Hond gered van vlammedood
Honde word universeel gekoester omdat hulle “man’s best friend” is, maar dié brak se beste vriend was toe die vrywillige reddingswerkers van Drakenstein-plaaswag (DFW) wat sy lewe gered het.
-
Collect your firearm now from Paarl police
Paarl police would like to remind community members who had handed amnesty firearms in and applied for new firearm licences to contact Paarl Police Station to collect their firearms.
-
Waardasie van eiendom bekyk
Erik Marais, ervare eiendomswaardeerder, se standpunt dat ’n groot persentasie van die 2020 munisipale eiendomswaardasies onbillik en onregverdig was, is onlangs bevestig toe die Drakenstein-munisipaliteit ’n onafhanklike arbiter aangestel het om die
-
Easter road death toll down
“I am pleased to announce a 30,5% reduction in traffic [deaths] across the Western Cape over the April long weekend compared to the same period in 2022, with a massive 44,5% reduction on provincial routes and an 11,1% reduction on…
-
Stalwart passes on
A well-respected educator and rugby stalwart of Paarl, Andre Jonker, died on the morning of 13 April, following a short illness.
-
Four men wanted for armed robbery on farm
A Du Toits Kloof Pass resident’s peaceful weekend turned terrifying when four masked and armed men gained entry to his farmhouse and left with multiple valuable items on Sunday.





