Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rowers slaan toe by munisipale stoor in Paarl
Vier gewapende rowers het Vrydagmiddag (5 Mei) by ’n stoor van die Drakenstein-munisipaliteit in Distillerystraat in die Paarl toegeslaan.
-
Twee op N1 ernstig beseer
Twee insittendes is Maandagmiddag ernstig beseer toe ’n Opel-voertuig oor die N1-hoofweg op pad na Paarl gerol en aan die ander kant van die pad op sy dak beland het.
-
Thief breaks into crewed ambulance
Opportunistic thieves are now targeting ambulances for their medical supplies, but in one instance such a thief was caught red-handed before he had a chance to run off with much needed life-saving supplies.
-
-
Buurtwaglid met mes gesteek
Om die strate te patrolleer is ’n gevaarlike besigheid wat talle vrywilligers oral op hulself neem en selfs hul eie veiligheid op die spel plaas.
-
Lundy se stem betower op fees
Van Wyksvlei se Lundy Jacobs het gehore by die Suidoosterfees se Talentsoektog-kompetisie met haar magtige sangstem betower en daarmee het sy die wenprys van R10 000 huis toe geneem.
-
-
Studente brand nóg!
Studenteprotes het vandeesweek weer eens verwoesting by die Wellington- en Bellville-kampusse van KSUT gesaai.
-
-
Vrou herhaaldelik verkrag
’n 40-jarige vrou van die Groot Drakenstein-gebied het die afgelope naweek ’n nagmerrie beleef toe sy herhaaldelik verkrag is.









