Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wagte-projek vir parkering begin
Die Veiligheidsinisiatief (WSI), ’n prominente organisasie sonder winsoogmerk, het ’n baanbrekende samewerking met die Stellenbosch-munisipaliteit, Visit Stellenbosch, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die vooraanstaande private veiligheidsmaatskap
-
Nominate best teacher for national awards
The nominations for the 2023 National Teaching Awards (NTAs) have officially opened and the Western Cape Education Department (WCED) urges all teachers in the province to participate.
-
Filosofie en ubuntu
Vrydag 7 Julie om 18:30 is John Enslin aan die beurt by die FilosofieKafee-gesprekke wat by die Bôrdienghuis-teater in Wellington gehou word.
-
-
-
-
Nagskuiling se omgee dra vrugte
Sedert Augustus verskaf die Wellington-nagskuiling maatskaplike dienste om mense op straat ’n vernuwende blik en kans op die lewe te gee. Sover is 18 begunstigdes reeds suksesvol geherintegreer.
-
Opod ‘weet niks’ van verkragting
’n Polisiebeampte is na bewering deel van ’n groep mans wat onlangs ’n vrou van Groenheuwel in Paarl-Oos om die beurt verkrag het.
-
KSUT-studente terug en studies in volle swang
Die Wellingtonse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is reeds weke lank al aan die gang, en studente het weer van oor die land heen teruggekeer om hul akademiese jaar voort te sit.
-
Wat is dalk misgekyk?
Gedurende ’n mediatoer wat deur die departement van water en sanitasie by die Bergrivierdam in Franschhoek aangebied is, het Paarl Post moeilike vrae gevra om vas te stel of sekere versagtingsprosesse om die erge oorstromings te vermy, dalk oor die…







