Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Polisievoertuig slaan om op R44
Die wrak van ’n polisievoertuig wat Dinsdagmiddag op die R44 naby Klapmuts gerol het, was skokkende getuienis van ’n gru-ongeluk wat verbasend geen ernstige beserings opgelewer het nie.
-
Drakenstein se munisipale tariefverhogings inwerking vanaf 1 Julie
Met stygende kostes uit alle oorde die afgelope jaar, gaan inwoners van Drakenstein ook swaar sluk aan die tariefverhogings wat in die begroting vir die 2023-’24-boekjaar vervat is. Dié begroting is vanmiddag (Dinsdag) in die raadsvergadering van die Drakenstein-munisipaliteit goedgekeur.
-
Beurtkrag: Terug na vlak 6
Weens verdere tegniese probleme by Eskom, sal vlak 6 beurtkrag vanaf 16:00 vanmiddag tot Dinsdag 05:00 geïmplementeer word. Daarna sal Fase 4-beurtkrag vanaf 05:00 tot Dinsdag 16:00 geïmplementeer word, lui ’n persverklaring vanaf Eskom.
-
Rwandan fugitive (61) arrested in Paarl
An infamous Rwandan fugitive, Ukiliho Kayishema Fulgence, appeared in the Cape Town Magistrates’ Court on Friday on multiple charges related to fraud and immigration violations, after being arrested in Paarl on Wednesday (24 May).
-
Hongaarse goulash: Maak ’n pot-vol-winter
Die eerste groot winter-koue het sy verskyning gemaak, ook met ’n donsskimmel van sneeu op die baie hoë bergpieke. Dus het die tyd aangebreek vir lang, stadige sielskos om die koue mee af te weer.
-
Jacques wen silwer by Wêreldspele
’n Bekende inwoner van die Paarl is sopas terug vanuit Australië waar hy op die rolbalbaan uitgeblink het.
-
Bejaarde egpaar bewoë oor huis
Dit was ’n oorweldigende oomblik vir ’n bejaarde paartjie, wat albei iets in die sewentig is, toe president Cyril Ramaphosa Vrydagoggend (19 Mei) vir hulle die sleutels oorhandig van hul nuwe huis in Vlakkeland in die Paarl.
-
-
Cybercrime: be very cautious
As on many previous occasions Paarl police inform the community again to be extremely cautious regarding cybercrimes and online scams.
-
Herwin – dis die regte ding om
Dit is landwyd ’n feit – nie net is Suid-Afrika se ekonomiese toestand tot rommelstatus verklaar nie, maar rommel hoop al hoe meer in ons strate op.










