Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hermanus wins Best Stage Location at the 2023 Absa Cape Epic
Hermanus in the Overberg Municipality has been named the 2023 Absa Cape Epic’s Best Stage Location, as voted for by the riders.
-
-
Do something remarkable –donate blood and save a life
Blood is needed daily for patients to stay alive, so it is always in demand. It cannot be manufactured outside the body, and it has a limited shelf life.
-
-
Huise ook beplan vir Loverslane-gebied
Met behuising wat landwyd – maar veral in die Wes-Kaap – gereeld in die kollig is, is nuwe behuisingsgeleenthede vir inwoners van die Drakenstein eersdaags beskikbaar. Buiten 265 nuwe huise wat in die 2023-’24-boekjaar in Vlakkeland beplan word, word
-
Twee tref-en-trap’e eis twee
’n Bloedbad ná minstens twee onverwante botsings buite die Paarl het die afgelope Saterdagnag (1 Julie) menige beseerdes en bevestiging van minstens twee vroue wat op die toneel doodgery is, opgelewer.
-
‘Opleiding oor slimkragmeters nodig’
Die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramakgopa, se onlangse voorstel dat slimkragmeters in die toekoms verpligtend vir huishoudings in Suid-Afrika moet wees, word nie met ope arms verwelkom nie.
-
Epic conditions expected to welcome 2023 Berg paddlers
The Market Road Bridge in Paarl will be a hive of activity on tomorrow, Wednesday morning, when the 2023 Berg River Canoe Marathon gets underway with paddlers set for an exciting four-day journey to Velddrif on the West Coast.
-
‘Diefstal, moord en die K-woord’
Wat vir ’n biddende gesin tydens ’n maaltyd by ’n spogrestaurant op die Vrede en Lust-plaas in Simondium gelyk het soos ’n diefstal van ’n selfoon, het in ’n oogwink tot klagte van ’n rassistiese-aanval en poging tot moord ontaard.
-








