Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twee ongelukke op R44 eis Courtrai onderwyser en nog ‘n man binne 24 uur
Die noodlot het die R44 buite Wellington in die afgelope 24 uur hard getref nadat twee mense in afsonderlike voorvalle ná gruwelike ongelukke op dié pad aan hul beserings beswyk het.
-
Laataand by Rian: Die omstrede sakeman Louis Liebenberg is Rian se gas
Die tweede episode van Laataand by Rian is Dinsdagaand 11 Julie om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien. In hierdie reeks nooi aanbieder Rian van Heerden weekliks ’n nuusmaker na sy restaurant in Pretoria. In episode twee is dit…
-
Vlak 2-waarskuwing: Ysige koue, erge stormwind en sneeu verwag
’n Sterk kouefront trek vanmiddag oor die Wes- en Noord-Kaap en ysige weersomstandighede word verwag.
-
-
-
-
Accused delays hearing again
At every court date, more family, organisations and community members demonstrate with posters at the ongoing murder trail of 27-year-old Siphokazi Booi at the Paarl Regional Court.
-
-
Oortreders in Paarl-landdroshof gevonnis
Die Paarl-polisie seëvier die week met minstens twee vonnisse wat die afgelope maand in die Paarl-landdroshof aan skuldiges opgelê is.
-
Strikke bedreig luiperds, prooi
Die stel van strikke hou ’n ernstige bedreiging in vir biodiversiteit in die Wes-Kaap, en veral vir luiperds omdat dié diere asook hul prooi negatief geraak word.









