Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Moordklagte teen oumagrootjie
Die Wellingtonse vrou wat byna twee jaar gelede die berg af gery het in Bainskloofpas met drie van haar agterkleinkinders is van moord aangekla.
-
-
Motorfietslisensie-pyne duur voort
’n Ma van die Paarl is warm onder die kraag nadat personeel by die Dal Josaphat-toetssentrum verlede week gesê het haar seun moet na Ceres gaan om sy motorfietslisensie te bekom.
-
Damme: ‘Prosedures moet aangepas word’
Dis reeds ’n maand nadat die oorstromings verwoesting gesaai het, en selfs nadat daar verslag gelewer is oor die mediatoer by die Bergrivierdam, is daar steeds Paarliete wat nie tevrede is met die terugvoer wat amptenare oor die damme se…
-
Paarl-buurtwag neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het deelgeneem aan AfriForum se nasionale massapatrollie wat op Vrydagaand 14 Julie en Saterdagoggend 15 Julie plaasgevind het.
-
Leer Arabies-Afrikaanse skryfwyse
Om die herlewing van Arabies-Afrikaans verder te versterk bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) asook Historium Trust twee werksessies en besprekings oor hierdie unieke skryftradisie aan.
-
-
‘Meubelman’ Jan Dreyer oorlede
Die bekende Paarlse sakeman Jan Dreyer is op Sondag 16 Julie ná ’n kort siekte in die ouderdom van 79 jaar oorlede.
-
Blokwag kan Groenheuwel bystaan
’n Groep inwoners van Groenheuwel in Paarl-Oos glo die stig van ’n blokwag in die gebied kan help om die voortslepende skietery en bendeverwante aktiwiteite hok te slaan, mits hulle die ondersteuning van die plaaslike polisie en gemeenskapspolisiërin
-
Pinotage and biltong festival
Don your purple and white outfits, round-up your friends, and secure your tickets for the 2023 Pinotage and Biltong Festival at the Allée Bleue Wine Estate on 29 and 30 July from 11:00-16:00.







