Op Saterdag 22 Julie om 20:00 is Jannie Moolman te sien in die Ou Meul-teater in die Paarl. Hierdie sal ’n nostalgiese besoek aan bekende wysies en woorde wees wat die hart oor dekades al raak. Kaartjies kos R200 per persoon en kan bespreek word by 083 524 3744 (slegs WhatsApp) of oumeulteater@gmail.com