Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
New Orleans Primêr sluit tydelik
Leerders van New Orleans Primêr sal voortgaan om vir tyd en wyl onderrig by ander nabygeleë skole te ontvang nadat die skoolgebou onlangs deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) onveilig verklaar is.
-
Johan du Toit: Ná 13 jaar vrygespreek van die moord op sy vrou
Ná meer as ’n dekade se rompslomp en hofverskynings is Johan du Toit Vrydag (18 Augustus) in die streekhof in Kaapstad vrygespreek op aanklag van die moord op sy vrou Chanel du Toit.
-
-
Derby laat veel te wense
Die jaarlikse derby, wat ’n opwindende tyd vir leerders en ondersteuners van Klein Nederburg Sekondêr en New Orleans Sekondêr moes wees, het die afgelope week in ’n bietjie van ’n teleurstelling ontaard.
-
Brand in middedorp eis man
Die plaaslike brandweer en reddingsdienste het Dinsdagoggend (15?Augustus) gespook om inwoners van ’n brandende woonstelblok in Kasteelstraat in die Paarl te red. Maar een mens kon nie daarin slaag om uit sy woonstel te ontsnap nie en het doodgebrand.
-
Een persoon sterf na brand uitbreek in Paarl-middedorp woonstelblok
Die plaaslike brandweer en reddingsdienste het Dinsdagoggend (15 Augustus) gespook om inwoners van ’n brandende woonstelblok in Kasteelstraat in die Paarl te red. Maar een persoon kon nie daarin slaag om sy woonstel te ontsnap nie en het doodgebrand.
-
Suspect arrested for five murders
A 43-year-old man was arrested in connection with the murder of five people last week in Mbekweni.
-
-
-
Wellingtonners wys hul wors!
Die sjef en entrepreneur Tyron Adams het meer as ’n jaar daaraan bestee om die vereistes na te vors en ’n resep met ’n geurkombinasie te ontwikkel wat hom onder die tien finaliste in vanjaar se Shoprite en Checkers- kampioenskap-boereworskompetisie








