Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wen kaartjies vir Theuns Jordaan
Die DHL-stadion in Kaapstad speel op Saterdag 6 Januarie 2024 gasheer vir die grootskaalse Theuns Jordaan Tribute-konsert, wat vroeër vanjaar op Loftus Versfeld aangebied is.
-
‘Die vloer was myne’
’n Maand gelede was die plaaslike trompoppie Quiwin Maasdorp nog vol vrees om op ’n vliegtuig te klim om die land by ’n internasionale trompoppiekampioenskap te gaan verteenwoordig. Maar met sy terugkeer het hy nie net sy vrees oorkom nie…
-
Stank in vallei dalk gou weg
Die uitdagings wat die water- en rioolstelsels in die Drakenstein as gevolg van beurtkrag ervaar, behoort gou verby te wees nadat dié stelsels regdeur die munisipaliteit onlangs aan noodkragopwekkers gekoppel is.
-
-
Sjokoladefabriek sluit ná 13 jaar
Die Paarl se legendariese sjokoladefabriek, De Villiers Sjokolade, gehuisves by Spice Route, sluit sy deure aan die einde van September ná 13 stroopsoet jare.
-
Noble night of elegance
Indulge in a night of sophistication and philanthropy as we gather to support the Cancer Association of South Africa (CANSA) at the Paarl Town Hall on 19 October.
-
Toerismemaand in die Wynlande
Plaaslike inwoners het die lente en die begin van toerismemaand Vrydag 1 September amptelik in die Kaapse Wynlande verwelkom.
-
Bouwerk aan huis duur al drie jaar; geen einde in sig
Regstappe is deur die Drakenstein-munisipaliteit geneem teen ’n huiseienaar van die Paarl nadat bevind is hy doen bouwerk sonder ’n goedgekeurde bouplan.
-
Pa (33) sterf ná messteke
Die lewe van ’n 33-jarige pa, Ronwhin Geduld, is hom wreed ontneem toe hy die afgelope naweek in Jan van Riebeeck-rylaan doodgesteek is. Sy vriend, Jody Davids (42), is ernstig gewond in dieselfde voorval en word in die Paarl-hospitaal behandel.
-
Diewe beroof tuisonderneming in New Orleans
’n Onderneming wat sedert 2016 uit ’n huis in Orleanslaan, New Orleans, bestuur word, is Dinsdag in die vroeë oggendure beroof.








