Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Woman dies in house fire in central Paarl
A former teacher at Swartland Primary School in Malmesbury and one of her dogs died in a house fire in central Paarl on Tuesday evening.
-
Os groter as Springbok-skrum word boerewors vir Braaidag
Stel jou dit voor: ’n reuse-os wat die gewig van die hele Springbok-skrum oortref. Voeg byna drie van die Springbok-slot Eben Etzebeth by, en eers dán kom jy by dié bees se grootte.
-
SARU pleit vir respek vir die Springbok-handelsmerk ná suksesvolle regstappe
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) het gewaarsku dat hy regstappe sal neem teen maatskappye wat sy intellektuele eiendomsregte (IE) misbruik nadat hy ‘n hofbevel verkry het wat Eskort weerhou om ‘n bemarkingsveldtog met die Springbok-handelsmerk en
-
Toename in roof dié Augustus, sê polisie
Die Paarl-polisie doen ’n beroep op inwoners om waaksaam te wees en ekstra voorsorg te tref met die stoor van persoonlike besittings te midde van ’n toename in huis- en sakerooftogte wat vir Augustus aangemeld is.
-
-
Laborie wins big at Amorim Cap Classique Challenge in a year of record entries
In a year that saw a record number of entries for the Amorim Cap Classique Challenge, KWV Laborie walked away with the top award, winning the trophy for Best Producer Overall with the Laborie Blanc de Blancs 2017.
-
Rieldansfees hou tradisie aan lewe
Nederburg Primêre Skool in die Paarl se tweede jaarlikse rieldansfees het die afgelope Saterdag (9 September) plaasgevind, en almal het (letterlik) gedans dat die stof staan.
-
Feeding 10 000 children
Local non-profit organisation Outside The Bowl Global is well on track to helping combat childhood hunger by feeding 10 000 children for 100 days.
-
Bigger, better . . . Boland Summer Festival
The ever popular annual Boland Summer Festival is back after a four year absence and it promises to be bigger and better than before, with an expected 145 stalls.
-








