Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Scrap-metal theft costs DM millions each year
The Drakenstein Municipality in one month alone lost infrastructure to the value of more than half a million rand to scrap metal thieves.
-
Kom loop vir hoop!
Daar is nie ’n beter tyd om te “loop vir hoop” as nou nie! Oktober word ingelui as HOOPtober, met Ithemba se Hope Hike, wat Sondag 1 Oktober plaasvind.
-
Bring jou laailou Paarl toe
Die TopWineRoots Laailou-musiekfees bied Saterdag 19 November ’n opwindende nuwe musiek-ervaring by die Bergrivier-oord in die Paarl aan. Lê lekker op jou laailou op die Bergrivier of kyk na die vertonings uit die gemak van jou kampstoel.
-
Sementstof pla inwoners steeds
Inwoners van De Zoete-inval, en spesifiek Fraterstraat in Paarl-Suid, het ná langer as ’n jaar steeds nie duidelikheid oor presies wat die sementfabriek Portland Readymix doen om afvalbestuur toe te pas nie.
-
Tamia Botha: Ma vertel van woede
Hierdie week is dit presies ’n jaar gelede dat die vierjarige Tamia Botha in Paarl-Oos vermoor is. Hoewel haar ma, Udene Botha, se hartseer nog vlak lê, is sy woedend dat die persoon verantwoordelik vir haar kind se wreedaardige dood…
-
-
Click Foundation now in Mbekweni
Thanks to Mbeko Eco Club, the Click Foundation programme that helps learners with maths and reading was launched at Langabuya Primary school in Mbekweni this week.
-
TV-vrou vertel
Marciel Hopkins, ’n Paarliet in murg en been en bekende televisie-aanbieder by Bravo! en Boer Soek ’n Vrou, was Maandagoggend (25 September) saam met haar man, Handrè Lourens, in die oorstromings in Franschhoek vasgevang.
-
Waarskuwing vir stormagtige weer wat tot Maandag kan duur
Die rampbestuursentrum in die Wes-Kaap ’n vlak 9 waarskuwing uitgereik vir stormagtige reënval, sterk winde en onstuimige seetoestande wat tot Maandag kan duur te midde van die laagdrukstelsel wat tans oor die land beweeg.
-
Bloedige begin aan langnaweek in Paarl, 3 doodgeskiet
Erfenis-naweek in die Paarl het op ’n bloedige wyse begin met drie inwoners wat Vrydag in afsonderlike skietvoorvalle dood is, en ’n derde wat met ernstige skietwonde gehospitaliseer is.








