Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Rail copper cable stolen 1 m at a time
Three Lesotho nationals, who are allegedly part of a syndicate, were arrested on Tuesday in Mbekweni for being in possession of stolen Spoornet signal and copper cables worth R900 000.
-
N2 by Botrivier oop; Franschhoekpas toe
Terwyl die Wes-Kaapse regering sê herstelwerk aan die Franschhoekpas (R45) kan nog tot die einde van November duur, is die goeie nuus vir motoriste en pendelaars dat die N2 tussen Botrivier en Caledon ná sowat ’n maand se herstelwerk weer…
-
CRIME | MISDAAD
Groot Drakenstein het die afgelope week weer eens inbrake by huise ondervind. Saterdagaand (28 Oktober) is by ’n huis in Boschendal ingebreek en ’n platskermtelevisie is gesteel. Misdadigers het ook op 31 Oktober weer by Solms Delta ingebreek en wyn
-
‘Agri’s Got Talent’ vier ’n dekade
Vorige jare se top-deelnemers sal wys wat Agri’s Got Talent (AGT) vir hulle beteken het en hoe die projek hul lewe verryk het.
-
Saak teen twee boere eers later
Die omstrede saak teen die oud-Springbok-roeier Jan (JT) Basson (65) en John Woest (68), twee boere van die Paarl wat glo ’n vermeende vrugtedief in 2021 doodgeskiet en ’n ander na bewering aangerand het, is weer eens deur die hooggeregshof…
-
Glo aan jouself, sê jong akteur van Smartie Town
Rodney Goliath (23) is ’n bekende naam vir Bolanders – veral dié wat in Smartie Town in Paarl-Oos woon, waar hy grootgeword het.
-
‘Ek kon hoor hoe hulle gil’ – buurman ná brand
’n Familielid en buurman van die drie gesinslede wat onlangs tragies omgekom het toe hul houthut in Chicago aan die ooste van die Paarl in vlamme gehul was, sê hy het moedeloos aanskou hoe die hut tot op die grond…
-
-
Twee in kollig by Bôrdienghuis-teater
Die akteur en stemkunstenaar Chris van Niekerk en die musikant Curtus van Kerwel is die gaste by die volgende “Dis my ding, Wellington”-gespreksreeks by die Breytenbach-sentrum in Wellington.






