Die Paarl se drie Springbokseuns – Grant Williams, Kurt-Lee Arendse en Canan Moodie – hou Saterdagaand die Webb Ellis-trofee vas nadat die Springbokke die All Blacks van Nieu-Seeland met 12-11 in die eindstryd van 2023 se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk verslaan het.Foto: Gallo Images