Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Onnie weer gepos
Die onderwyser wat verlede jaar by ’n gesogte skool in die Paarl afgedank is nadat ’n interne ondersoek hom op ’n aanklag van seksuele teistering skuldig bevind het, is vroeër vanjaar na bewering by ’n skool in die Overberg-distrik aangestel.
-
Vragmotors ignoreer steeds beperkings vir Bainskloofpas
Rofweg ’n jaar nadat die Bainskloofpas heropen is, sit vragmotors wat die pas se hoogtebeperkings ignoreer, steeds vas – veral by Dacre se Preekstoel net ná die Tweede Tol-kampterrein, asook by Gawie se Water.
-
-
Trane rol by laaste ‘7de Laan-verfilming’
Die trane het Vrydag (27 Oktober) behoorlik gerol op die stel van die geliefde Suid-Afrikaanse sepie 7de Laan tydens die verfilming van sy laaste episodes ná amper drie dekades op die kassie.
-
Geweld gedy in Klapmuts, Paarl-Oos
Klapmuts en Paarl-Oos het die afgelope week onder drie afsonderlike misdaadvoorvalle deurgeloop waarin ’n egpaar van die Bella Vista-landgoed aangeval, die eienaar van die Centre Point-kruidenierswarewinkel geskiet en een mens in Paarl-Oos doodgeski
-
What municipal employees earn
The salaries and benefits of civil servants should be transparent and public knowledge, but it rarely is. It is not certain how much the President earns per annum or how much it costs taxpayers to keep, for example, the Western…
-
DBV maan teen vuurwerke
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in die Paarl het ’n beroep op inwoners gedoen om tydens Sondag (5 November) se Guy Fawkes-vieringe die veiligheid en welstand van troeteldiere in ag te neem deur nie vuurwerke, oftewel klappers, in woongebiede af
-
‘Ons Winkel’ word vier jaar oud
Ons Winkel Wellington het die afgelope week sy vierde verjaarsdag gevier.
-
Join the Global Effort: Great Southern Bioblitz 2023, 24-27 November
Citizen scientists, nature enthusiasts and biologists alike are gearing up for the fourth instalment of the Great Southern Bioblitz (#GSB23), set to take place from 24 to 27 November. This worldwide citizen-science event spans the Southern Hemisphere
-
Belgian medics treat 100 cataract patients
On World Sight Day (12 October), Paarl Rotary launched a project to reduce cataract blindness. In South Africa 250 000 older people suffer from this affliction, in which the lens of the eye hardens and obscures sight.






