Die volmaan kom Sondagaand van agter die Dutoitskloofberge op terwyl inwoners steeds die Bok-sege van die naweek gevier het. Hierdie foto is teen die hange van Paarlberg vanaf Belmonte-gastehuis geneem.Foto: Antonella Wright