Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Miljoene rande se onwettige sigarette gevind
Lede van verskeie polisietaakspanne het Sondagoggend (5 November) ’n vragmotor vasgetrek wat onwettige sigarette ter waarde van R22 miljoen vervoer het.
-
Firma vind wel ‘bewyse’ ná bewerings van korrupsie teen Poole
’nOnafhanklike ondersoek deur ’n regsfirma, wat deur die Drakenstein-munisipaliteit se Speaker aangestel is te midde van bewerings van korrupsie teen sy eerste burger, het “prima facie-bewyse” gelewer dat Conrad Poole glo wel sekere gedragskodes vir
-
Onwettige jag met honde kwel
Die onwettige jag met honde – veral windhonde – is ’n verskynsel wat al meer die kop uitsteek soos ook verduidelik in ’n onlangse episode van Carte Blanche, wat KwaZulu-Natal besoek het waar die probleem al hoe meer voorkom.
-
Vreugdevure brand hoog
Bok-koors het Saterdag (28 Oktober) oorgeloop en plaaslike Springbok-ondersteuners gevul toe die trots Suid-Afrikaanse rugbyspan as die Rugby-wêreldbekerkampioen gekroon is. Die Springbokke is die eerste span wat die Wêreldbeker ’n vierde keer gewen
-
Queen’s Mzansi magic
Mzansi Ballet, endearingly known as the “Nation’s Ballet” is currently performing “The Queen Show” at Theatre on the Bay in Camps Bay. This is a fresh and vibrant production that cleverly fuses artistic brilliance of ballet and the timeless tunes…
-
Toename in brande in Paarl-Oos plaas kollig op oorsake
Wat gee aanleiding tot die toename in brande in Paarl-Oos? Dit is een van die vrae wat gestel word nadat die plaaslike brandweer die afgelope naweek nóg strukturele brande moes blus.
-
Tuk-tuks may get green light
Tuk-tuks around the world are not a rare sight as many countries make use of them as a means of public and tourism transport and South Africa is no different.
-
Hillcrest Primary principal achieves his doctorate
The principal of Hillcrest Primary School in Wellington, David Arnolds, recently received his PhD in Educational Management.
-
Misdaad in dorp neem toe
Tydens ’n gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-vergadering Dinsdagaand, met die Paarl-polisie en Paarl-Wes-gemeenskap teenwoordig, het die polisie en die departement van korrektiewe dienste in die Paarl gehoor hoe die GPF sy kommer uitspreek oor die t
-
Music centre to hold a schools extravaganza
The Frank Pietersen Music Centre presents their annual Schools Extravaganza on Saturday 4 November at 15:00, when learners from various schools will get the opportunity to showcase their musical talents.









