Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘First of its kind’ lifestyle estate planned for Paarl
The Boland Cricket Stadium in Paarl will soon be more than just the home of legendary cricket in the Western Cape, with a modern lifestyle and residential estate that is in the pipeline consisting of over 700 units, a shopping…
-
Oppas vir vanjaar se goudgeel kobra’s
Rekord getalle goudgeel Kaapse kobra’s word die afgelope maand in die Drakenstein gewaar, met Boland Snake Removals 24/7 & Pest Control wat reeds om en by 60 kobra’s vanaf 1 November gevang het.
-
Decade of service by DAR heroes
Drakenstein Animal Rescue (DAR) this month celebrates 10 years of selfless service to the neglected domestic pet population of the valley.
-
Western Cape service delivery best – census
In contrast to the declining service delivery experienced in many provinces, the Western Cape stands as a shining beacon of effective governance and sustained growth.
-
-
Kersaansteek vir ouers by Wellington-stadsaal
The Compassionate Friends (TCF) se jaarlikse Kersaansteek-geselligheid vind Sondag 10 Desember om 17:00 in die Wellington-stadsaal plaas.
-
Wellingtonner verleen hulp teen dwelmverslawing
Nadat Rowelland Williams sy verslawing aan dwelms asook ’n lewe op straat oorkom het, is hy nou vasberade om ander te help wat in die sosiale kwessies vasgevang is waarin hy hom jare gelede bevind het.
-
Ervaar die ryk geskiednis van Paarl met dié borde
Die interessante inligtingsbordjies wat by verskeie erfenispunte in Klein Drakenstein-weg opgerig is, asook in dele van die Paarl-sentrale sakekern, vorm deel van die Paarl-Oosstraat-museumroete.
-
Gestremdes kry sonpaneel-geisers
Die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die Vlakkeland-behuisingsprojek tussen die Paarl en Worcester, waar ’n eerste groep begunstigdes se huise met sonkragpanele vir geisers toegerus is, ter herdenking van Gestremdheidsbewusmakingsmaand besoek.
-
Kommer oor Klapmuts plakkers
’n Groeiende informele nedersetting buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor is ’n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is.









